Jessie word een en moet ‘n groot besluit maak. Sal hy kies om die werk te doen wat sy ouers doen - of sal hy besluit om sy eie keuses te maak? Met die ondersteuning van die ander diere en ‘n paar snaakse ondervindinge, volg hy sy droom om die perfekte werk vir homself te vind.
Simply make a direct deposit or EFT for the sum of R129 + R115.00 courier shipping cost into our bank account details: MERCANTILE BANK A/C No: 1050778324 A/C TYPE: CURRENT ACCOUNT BRANCH CODE: 450105 BRANCH NAME: BUSINESS DIRECT A/C Name: VERITY PUBLISHERS SMS your payment reference and shipping address to 0730065339 or EMAIL your payment reference and shipping address to sales@veritypublishers.co.za to receive your order within 3 working days.